Sid Vicious | |
---|---|
Vicious in 1978 | |
Geboortenaam | Simon John Ritchie[1] |
Gebore | Lewisham, Londen | 10 Mei 1957
Sterf | 2 Februarie 1979 (op 21) New York, Verenigde State |
Genres | Punk |
Beroep(e) | Baskitaarspeler en sanger |
Etikette | |
Assosiasies | |
Webwerf | Sid Vicious Bio |
Sid Vicious (gebore Simon John Ritchie,[2][1] 10 Mei 1957 – 2 Februarie 1979) was 'n Britse baskitaarspeler en sanger. Hy is bekend as die lid van die punk musiekgroep Sex Pistols, wat Glen Matlock vervang het op baskitaar.
Hy is in 1979 oorlede aan 'n oordosis heroïen.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search